Above the Media

Kaapse Grysbok, Bettysbaai

Ons het hierdie Kaapse Grysbok rammetjie naby my ouers se huis op Bettysbaai raakgesien waar hy teen die stormsterk Noordwester skuiling gevind het.